Die banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

Paperback Published on: 11/04/2018
Price: £11.99
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
No stock available in any shop.

Synopsis

Die banting-boek waarop almal gewag het! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal die leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Publisher information

  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • ISBN: 9781776090365
  • Number of pages: 320
  • Dimensions: 234 x 153 x 15 mm
  • Weight: 500g

Customer Reviews