Koors

Koors

Paperback Published on: 16/07/2016; Language: Afrikaans
Price: £16.59
Free UK delivery on orders over £25, otherwise £2.99
Make and edit your lists in your account
No stock available in any shop.
No stock available in any shop.

Synopsis

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker.

Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!

Publisher information

  • Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN: 9780798175555
  • Number of pages: 586
  • Dimensions: 234 x 156 x 15 mm
  • Weight: 500g
  • Languages: Afrikaans

Customer Reviews